Slaan oor na inhoud

NG Gemeente Sannieshof

Aan God al die eer!

  • Welkom
  • Nuus
  • Preke
  • Kontak besonderhede
  • Kontak ons
  • Goudland Sinode

Kategorie: Preke

Gepubliseer op 17/05/202027/02/2021

Sondag, 17 Mei 2020

Skriflesing: 1 Petrus 2:1-3
Tema: Jy is wat jy eet

Gepubliseer op 10/05/202027/02/2021

Sondag, 10 Mei 2020

Skriflesing: 1 Petrus 1:22-25
Tema: ‘n Mens kan ‘n gelowiges uitken aan die liefde.

Gepubliseer op 03/05/202028/02/2021

Sondag, 3 Mei 2020

Skriflesing: 1 Petrus 1:17-21
Tema: God se kinders leef anders in die wêreld.

Gepubliseer op 26/04/202028/02/2021

Sondag, 26 April 2020

Skriflesing: 1 Petrus 1:13-16
Tema: Hoop in Christus bepaal die ingesteldheid van die gelowige se lewe.

Gepubliseer op 19/04/202028/02/2021

Sondag, 19 April 2020

Skriflesing: 1 Petrus 1:3-9
Tema: Hierdie nuwe lewe gee vir ons ‘n lewende hoop.

Gepubliseer op 12/04/202028/02/2021

Sondag, 12 April 2020

Paasfees
Skriflesing: Johannes 20:1-18

Gepubliseer op 10/04/202001/03/2021

Vrydag, 10 April 2020

Goeie Vrydag
Skriflesing: Jesaja 52:13-53:12
Tema: Hy is die Kneg – wat ons lyding op Hom neem.

Gepubliseer op 05/04/202001/03/2021

Sondag, 5 April 2020

Skriflesing: Matteus 21:-1-17
Tema: Wie is hierdie man? Hy is die Koning, die Seun van die lewende God.

Gepubliseer op 29/03/202001/03/2021

Sondag, 29 Maart 2020

Skriflesing: Jesaja 35:1-10
Tema: Die mag van ons God bring verlossing en vreuggde.

Gepubliseer op 22/03/202001/03/2021

Sondag, 22 Maart 2020

Skriflesing: Psalm 142:1-8
Tema: God alleen is ons sekuriteit en geborgenheid in tye van nood.

Artikels navigasie

Vorige bladsy Bladsy 1 … Bladsy 7 Bladsy 8
© 2022 NG Gemeente Sannieshof
Trots aangedrewe deur WordPress