Paasfees
Skriflesing: Johannes 20:1-18
Vrydag, 10 April 2020
Goeie Vrydag
Skriflesing: Jesaja 52:13-53:12
Tema: Hy is die Kneg – wat ons lyding op Hom neem.
Sondag, 5 April 2020
Skriflesing: Matteus 21:-1-17
Tema: Wie is hierdie man? Hy is die Koning, die Seun van die lewende God.
Sondag, 29 Maart 2020
Skriflesing: Jesaja 35:1-10
Tema: Die mag van ons God bring verlossing en vreuggde.
Sondag, 22 Maart 2020
Skriflesing: Psalm 142:1-8
Tema: God alleen is ons sekuriteit en geborgenheid in tye van nood.