Kinderpinkster 2021

Ons Kinderpinkster vir 2021 begin Sondag, 16 Mei om 09:30 in die gemeentesentrum. Al die voorskool en laerskool kinders is baie welkom.

Die program is as volg:
Sondag, 16 Mei om 09:30 – Ons Koning kom!
Maandag, 17 Mei om 18:30 – Niemand kan die koms van die Koning keer nie.
Dinsdag, 18 Mei om 18:30 – Die Koning het gekom om te dien.
Woensdag, 19 Mei om 18:30 – Die Koning het deur swaarky ons kom red.
Donderdag, 20 Mei om 18:30 – Koning Jesus is kragtiger as die dood.
Sondag, 23 Mei om 09:30 – Jesus is die Koning van die konings.

Dankie aan www.kidsxpress.org vir die lesmateriaal.