Week van gebed 3
Skriflesing: Kolossense 1:21-23
Tema: Ons kan bid omdat ons met God versoen is.
Dinsdag, 2 Februarie 2021
Week van gebed 2
Skriflesing: 1 Timoteus 2:1-6
Tema: Die vier belangrike elemente van gebed
Maandag, 1 Februarie 2021
Week van gebed 1
Skriflesing: Efesiërs 1:15-19
Tema: Wat is gebed?
Sondag, 31 Januarie 2021
Skriflesing: Matteus 28:16-20
Tema: Dissipels maak dissipels
Sondag, 24 Januarie 2021
Skriflesing: Psalm 19:1-15
Tema: Die Skepper God het ons Verlosser God geword.
Sondag, 17 Januarie 2021
Skriflesing: Psalm 51:1-21
Tema: Wees my genadig o God.
Sondag, 10 Januarie 2021
Skriflesing: Psalm 2:1-12
Tema: Die mag is by God en sy Gesalfde
Sondag, 3 Januarie 2021
Skriflesing: Psalm 1:1-6
Tema: Lewe volgens die Woord van God
Donderdag, 31 Desember 2020
Oujaarsdiens 2020
Skriflesing: 2 Tessalonisense 1:11-12
Tema: Ons moet waardig aan Jesus en ons roeping lewe
Sondag, 13 September 2020
Skriflesing: 1 Petrus 5:6-11
Tema: Die magtige hand van God hou ons vas, terwyl die vyand verslaan word.