Pinkster biduur
Skriflesing: Openbaring 2 vers 1 tot 7
Tema: Wees die lig deur in liefde die waarheid te deel.
Sondag, 24 Mei 2020
Skriflesing: Openbaring 1:1-20
Tema: Christus het die sleutels in sy hande.
Donderdag, 21 Mei 2020
Hemelvaart
Skriflesing: Efesiërs 1:15-23
Sondag, 17 Mei 2020
Skriflesing: 1 Petrus 2:1-3
Tema: Jy is wat jy eet
Sondag, 10 Mei 2020
Skriflesing: 1 Petrus 1:22-25
Tema: ‘n Mens kan ‘n gelowiges uitken aan die liefde.
Sondag, 3 Mei 2020
Skriflesing: 1 Petrus 1:17-21
Tema: God se kinders leef anders in die wêreld.
Sondag, 26 April 2020
Skriflesing: 1 Petrus 1:13-16
Tema: Hoop in Christus bepaal die ingesteldheid van die gelowige se lewe.
Sondag, 19 April 2020
Skriflesing: 1 Petrus 1:3-9
Tema: Hierdie nuwe lewe gee vir ons ‘n lewende hoop.
Sondag, 12 April 2020
Paasfees
Skriflesing: Johannes 20:1-18
Vrydag, 10 April 2020
Goeie Vrydag
Skriflesing: Jesaja 52:13-53:12
Tema: Hy is die Kneg – wat ons lyding op Hom neem.