Welkom

Baie welkom by ons gemeente se webbladsy.

Ons is besig om die webbladsy op te dateer.

Indien jy ‘n nuwe intrekker is, vul asseblief die kontak vorm in. 

Indien jy voorstelle het vir die webbladsy, vul asseblief die kontak vorm in.

Indien jy met ds Johan wil kontak maak, skakel 082 330 6720 of vul die kontak vorm in.