Sondag, 23 Mei 2021

Pinksterfees.
Skriflesing: 1 Tessalonisense 5:1-11.
Tema: Wees gereed want die dag van die Here kom.
Daar is vanoggend net ‘n klanklĂȘer van die erediens.

Hemelvaart

Hemelvaartdiens op Donderdag, 13 Mei 2021.
Skriflesing: Handelinge 1:1-11.
Tema: Hou op kyk, gaan uit en gaan verkondig God se Woord.