Skriflesing: Hebreërs 10:11-18.
Tema: Klaar gepraat. Dit is volbring.
Sondag, 23 Mei 2021
Pinksterfees.
Skriflesing: 1 Tessalonisense 5:1-11.
Tema: Wees gereed want die dag van die Here kom.
Daar is vanoggend net ‘n klanklêer van die erediens.
Vrydag, 2 April 2021
Goeie Vrydag.
Kruiswoord 7.
Nagmaal.
Skriflesing: Johannes 19:28-30
Tema: Dit is volbring.
Sondag, 7 Maart 2021
Kruiswoord 2.
Nagmaal.
Skriflesing: Lukas 23:38-43.
Tema: Ek verseker jou: Vandag sal jy saam met My in die paradys wees.
Vrydag, 10 April 2020
Goeie Vrydag
Skriflesing: Jesaja 52:13-53:12
Tema: Hy is die Kneg – wat ons lyding op Hom neem.